Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Monday, October 15, 2012

Birthday Spa Day with my Best Friends










Grissie en Brian het my Kievitz Kroon toe gevat vir my verjaarsdag - was ONBESKRYFLIK lekker.

Baie baie dankie julle twee...voel nou nog in 'n dwaal so ontstpanne is ek - die beste deel is dat ek dit saam julle kon doen. Julle is die 2 beste beste vriende wat 'n mens ooit kon voor vra. Meeste mense is gelukkig om net 'n vriend of vriendin te he...dan kry jy besondere gelukkige mense wat 'n bester vriend of vriendin het...en hier is ek sooooooooo geseend, ek het 2 ENGELE vir beste vriende!!

Daar is geen woorde om te verduidelik hoe lief ek julle het en hoe baie julle vir my beteken nie!

Dankie vir 'n wonderlike verjaarsdag geskenk en celebration.

BEST FRIENDS = BRIAN + GRISSIE + TASH

No comments: