Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Friday, August 21, 2009

I told you she is an Angel....











Thank You God for Your Angel!! Thank You for choosing us to be her earth Parents, we know You must love us so much for giving us a gift as precious as Jade! Amen

Thursday, August 13, 2009

Mommy's Angel....






Just a few photo's of Jade...
She just gets cuter by the day! :-)

Thank you God for your miracle and gift, we love her with all our hearts! Amen

Wednesday, August 12, 2009

Seeing that it is Women's month, there is a few women who deserves a BIG Thank you!

Jade just amazes me more everyday!
Never thought I would know love they way I love her...in the same breath...I understand only now why my own mother was always nagging, and begging and crying and I can now for the first time say YOU WERE RIGHT AND NOW THAT I AM A MOTHER I UNDERSTAND!

Thats where I come to the Thank you for the special Women in my life!

Mamma: Ek begin by Mamma, want Mamma is die heel belangrikste vrou in my lewe, my beste vriendin, my troosplek, my veilige plek, een van my sterkste steunpilare. Dankie dat Mamma so geduldig was met my en my altyd bygestaan het en nogsteeds bystaan. Ek is jammer vir die horror tienerjare wat ek Mamma gegee het, maar gelukkig weet ek ook nou 'n Ma se liefde is oneindig en vergifnis is groter as die see! Sonder Mamma sou ek nooit die Ma kan wees wat ek is nie, want daar was nie 'n beter voorbeeld as Mamma nie. Ek is so ongelooflik lief en dankbaar vir Mamma!

Ouma Caroline: Hoe bevoorreg is ek om Ouma in my lewe te he. Dankie vir al die jare se liefde en bystand. Ek het nog altyd geweet, maak nie saak wat nie, as ek terug kyk is Ouma reg agter my. Sonder vra van, hoekom en waarom, net altyd daar by my. Daar is 'n band tussen my en Ouma wat nie woorde nodig het nie, 'n band wat net ek en Ouma het en verstaan! Dankie, so baie dankie, vir die Vrou wat Ouma is, ons kan niks minder as trots wees om deel van Oumie se familie te wees nie! Lief Oumaie so baie!!!

Tannie Brenda:
My Peetma, as ek Tannie in een woord kan opsom sal dit wees Liefde, want Tannie straal liefde vir almal en alles! Tannie is soos 'n positiewe lig in almal van ons se lewe! Maak nie saak in watste situasie jy jouself vind nie, Tannie het die manier om jou altyd die positiewe kant te laat sien en te besef: "Its not really that bad". Dis 'n gawe en ons is weereens DANKBAAR vir Tannie! Baie baie lief vir Tannie!

Mom: How lucky am I? Most women complain and moan about their mother in laws. But all I have for you are good and loving words, because that's all you are GOOD AND LOVING! You our safe haven, when we have a headache you always ready with a tablet and a hug to go with it! When we have a tummy ache, you have just the right syrup and loving word to make us feel better! I love you and thank you for accepting me in your family!

Tannie Jenelle: BOK VIR SPORTS!!! Dankie vir al die gesellige praatjies! Dankie Tannie, vir die liefde en dat Tannie my en Ian aanvaar het as kinders in julle huis en nou vir Jade as 'n eie kleinkind! Meeste van alles, uit my hart uit dankie dat Tannie my Pa so gelukkig maak!

My skoonsussies: Lalie, Karen, Melissa, Tracy:

Julle ROCK!!! Al 4 van julle in soveel verskillende maniere!

Lalie jy is soos my bloedsuster, met jou kan ek myself wees en my diepste geheime weet ek sal by jou bly. Jy ken die se ding: FAMILY KNOWS EVERYTHING ABOUT YOU BUT LOVE YOU ANYWAY! Lal, jy love my anyway! :-) En ek love you vrek baie Sus!

Karen, Jy is die sagte sussie wat altyd met 'n koesterende woord langs my staan. Die een wat net goeie dinge raak sien in die lewe. Dis 'n verligting om saam jou tyd te spandeer, want dan besef mens, daar is nog sulke goeie mense soos jy in die wereld and all is not lost! Dankie vir dit!! Lief jou!

Lissa: You this amazing soft lovable person, who goes out of your way to please everyone, you sometimes doubt yourself - and no one understands why, because you are this amazing person...but maybe that's what makes you more special, you don't even realize how special you really are? Love you Lis!

Tracy:
You the rock! You the person we can all count on all the time, DAY OR NIGHT! You are honest, you say it like it is, and I am thankful for you, because I know with you I will always be kept on the straight and narrow! You a real big sis and I am happy to be part of your family! Love you lots!

BFF aka Grizelda: Waar begin mens??? Voel amper of ek 'n blog alleen vir jou moet skryf..hehehehe! Hulle se bloed is dikker as water, maar as ek aan jou dink, dan voel ek partykeer of daardie gesegte nie van toepassing is nie! Jy is my tjomma, my huil maatjie, my stoutwees pel, my lag vriendin, my ernstige life decision beplan span! Ons is rug teen rug en jy maak altyd seker "im taken care off" Dankie dat jy altyd nog daar is, dit voel of jy daar is van die begin af en ek weet jy sal daar wees tot die einde!! Love you like millions!!!!


God, Thank You for all these amazing, strong, loving women in my life! Thank You for the bond of sisterhood that only we as women understand. I pray that you will protect and guide all of us and never leave us, because without You we are nothing! I am blessed to have all of them in my life and I know they in my life only because You choose us for each other! Thank you... in Jesus name...AMEN