Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Thursday, March 1, 2012

Marnus Goosen 17 February 2012



Hoe lank het ons nie vir jou gewag nie? Jy het geen idee nie...die liefde wat ons al vir 9 maande vir jou het in ons hart, kan ons nou oordra in drukkies en soentjies.


Welkom in hierdie wonderlike avontuur want ons LEWE noem.


Ons is so baie lief vir jou Marnus, en kan nie wag om elke oomblik en pylpaal saam jou te deel nie. Weet net, maak nie saak wat nie...ons sal ALTYD lief wees vir jou en altyd REG AGTER JOU STAAN!


Tannie Tash, Uncle Wills & Jadie

No comments: