Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Wednesday, July 7, 2010

Ian en Lalie Kleb (3 Julie 2010)








Ian en Lalie, baie dankie vir ‘n wonderlike dag en dankie dat ons die spesiale daggie saam met julle kon deel het!

Lal, welkom by die FAMILIE!!! (wat praat ek jy is al lankal deel van die familie…lollol!) Ons is soooooo lief vir jou! Jy was ‘n PRAGTIGE bruid, ek dink jy het Ian se asem letterlik weg geslaan toe jy in die kerk stap! 

Ianna, ek is so trots op jou! Geen woorde kan beskryf hoe lief ek jou het nie, jy is my boetie, maar ook een van my heel beste vriende en jy hou ‘n plekkie in my hart wat niemand anders kan vul nie! En ek is so bly jy het vir Lalie want ek weet sy sal jou lief he en oppas vir die res van jou lewe en jy vir haar! 

LIEF JULLE ALTWEE SOOOOOO BAIE!!!

"Jesus wees elke dag saam met Ian en Lalie, seen hulle met Geluk en Liefde wat 'n leeftyd sal hou en asb leef saam met hulle in hulle Huwelik, want ons almal weet U is die rots in enige huwelik"

No comments: