Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Tuesday, April 26, 2011

Happy Easter

We truly hope all of you had a wonderful and blessed Easter with family and friends.
I received this email just before Easter and I would like to share it with everyone:



Markus 15:37-39

Daarna het Jesus hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas. Die voorhangsel in die tempel het van bo tot onder middeldeur geskeur. Toe die offisier, wat reg voor Jesus gestaan het, Hom die laaste asem so sien uitblaas het, het hy gesĂȘ: “Hierdie man was werklik die Seun van God”.

God het ons so lief dat hy Jesus sy Seun aarde toe gestuur het om op daardie Vrydag vir my en vir jou sondes te sterf.
So het ons nou die ewige lewe uit genade ontvang. Jy kan dit nie meer verdien nie!
Jesus is die enigste weg na die Vader toe, Hy is die weg, die waarheid en die lewe. (Joh14:6)
Kom ons erken vandag ons sonde aan God en gee toe dat ons eintlik sy oordeel verdien.
As jy in Jesus glo het God deur sy genade jou vrygespreek van die vonnis vir sonde.

Dankie Jesus dat U vir my sondes gesterf het op daardie Vrydag middag.

No comments: