Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Wednesday, May 16, 2012

Mothers Day 13 May 2012

Gelukkige Moeders dag eerste, vir die heel beste Mamma in die wereld! Ek is onbeskyflik lief vir Mamma, dankie vir alles wat Mamma vir ons doen, die oneindig liefde en bystand. Mag ek en Jade veraltyd so na aanmekaar wees soos wat ek en Mamma is...dis my grootste droom, om vir Jade 'n Ma te kan wees soos wat ek het en dat sy oor my kan voel soos ek oor Mamma voel! Mamma is 'n Engel van bo vir al ons kinders...en kleinkinders!

Gelukkige Moedersdag ook vir my ander Mamma's, Tannie Jenelle en Mom Irene! Julle beteken so baie vir my en ek is so lief vir julle, en so geseend om julle in ons lewens te he! Elkeen van julle het 'n besondere spesiale plekke in my hart - dankie vir al die liefde en bystand deur elke dag...al die jare!

My Oumie Caroline...eks sooooooooooo lief vir Ouma!!!! Geen woorde om dit te beskryf nie, maar ek weet Ouma weet...ons het so band wat ons net weet! Dankie vir alles Ouma, ek lief Ouma tot die maan en terug!!

Dan aan al die ander Mamma's: HAPPY MOTHERS DAY!!!!!!! Hoop julle was almal lekker bederf!!

Aan my Jadie: You make every day Mothers Day...thank you for loving me, it's an honour to be your Mommy! You make me want to be the best person I can be, because you deserve only the best. I thank God for blessing me with such an amazing little girl and when I look at you, my heart explodes with love and pride. I love you forever Jade...you are my life!

Also, Wills...thank you for spoiling me so much on Mothers Day...and every day!! Love you very much and I really appreciate it all!



 Handmade from my Jadie Pie...soooo special...with a tea bag inside...Cup of Love :-)





No comments: