Logan's 1st Birthday

Lilypie First Birthday tickers

Jade's 5th Birthday

Daisypath Happy Birthday tickers

Will & Tash

Daisypath Anniversary tickers

Monday, March 28, 2011

Lieschen Landsberg

Pragtige Lieschen

Baie baie trotste Pappa

Ekke die oulikste Liefie Kind

Trotste Tannie Tash

Ons welkom Lieschen met ope arms en TONNE liefde in die wereld.

Lieschen: "Jy is pragtig, en dit is so lekker om jou te ontmoet! Sommer klaar baie baie lief vir jou! Jy het so 'n spesiale plekke in elk een van ons se hart!"


Henry & Karen: "Baie baie geluk met Lieschen se geboorte, sy is so gelukkig om julle vir 'n Mamma en Pappa te he, weet sommer sy gaan 'n oorvloed van liefde en bystand he van twee wonderlike mense. Geniet elke oomblik saam met haar"

No comments: